Junior Digitale Redakteur
Listing reference: novme_000002
Listing status: Online
Apply by: 31 May 2026
Position summary
Industry: Publishing, Printing & Reproduction
Job category: Media and Information
Location: Cape Town
Contract: Permanent
Remuneration: Market Related
EE position: Yes
Introduction
Novus media nooi digitale inhoudvervaardigers om aansoek te doen vir n posisie as Rooi Rose tydskrif se
Junior Digitale Redakteur. Suksesvolle aansoekers moet vlot Afrikaans magtig wees, en ’n joernalistieke
agtergrond sal in kandidate se guns tel.
Job description
- Die opdatering en oorsig van aanlyn inhoud, wat weeklikse nuusbriewe en sosiale media-inhoud insluit
- Skep, bestuur, beplanning en publisering van webinhoud op CMS platform (WordPress)
- Dinkskrum en produksie van vars en relevante inhoud vir digitale lesers
- Bestuur van sosiale media platforms (TikTok, Instagram, Facebook, WhatsApp)
- Verbetering van lesersyfers op digitale platforms
- Koördinering en instandhouding van die webblad, insluitend inhoudsopdaterings, SEO-optimalisering en gebruikerservaring
- Skakeling met advertensiespan en skep van inhoud vir kliënte wanneer nodig
- Bestuur van alle aanlyn kompetisies en kommersiële inhoud
- Bewustheid van digitale neigings om die webwerf lewendig en interessant te hou
- Kan gewilde inhoud bestuur en opdateer
- Produksie van oorspronklike redaksionele inhoud en voer van onderhoude
- Lewer van verslae en bestuur van alle video-inhoud.
Minimum requirements
- ’n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, met ’n sterk belangstelling in die digitale sfeer, spesifiek sosiale media
- 1 tot 2 jaar se skryfervaring vir ’n publikasie
- Uitstekende Afrikaanse skryfvaardighede
- Organisatoriese vaardighede
- Proaktief en self-gedissiplineerd
- In staat om onder spertyddruk te werk
- Vertroud met digitale neigings en kan digitale syfers verbeter